Jy's Bonatuurlik
Het jy al ooit gevoel jy's nie goed genoeg nie
Het jy al ooit beleef jy kan nie meer nie
Ek weet hoe jy voel
Ek weet hoe jy voel
Het jy al ooit gedink jy's gemaak vir meer
Het jy al ooit besef jy't eintlik geen beheer
Ek weet hoe jy voel
Ek weet hoe jy voel
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik is jy
Het jy al ooit gevoel jy kon meer doen
Al ooit beleef jy gee die verraaier soen
Ek ken daai gevoel
Ek ken daai gevoel
Maar jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik
Jy is meer as net gewoon, jy is meer as net 'n mens
Jou geskiedenis is skoon en jy kyk deur 'n nuwe lens, jy's bonatuurlik
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik
Jy's bonatuurlik
Bonatuurlik is jy
Is jy
Is jy