Kaapse Klopse Keurspel
January February March (Is ja)
April May (Hey hey)
June July (Maande van die jaar)
January February March (Hier gat ons)
April May (Hetsa)
June July (Yes yes)
August September October November December (O ja)
August September October November December
January February March (Lekker)
April May
June July (In die middel Cyril)
Boomstraat’s ‘n lekker straat dis Boomstraat (Lekker)
Al die meide hoer daar bo in Boomstraat (Passop nou)
Wat maak jy so laat daar bo in Boomstraat?
Boomstraat’s ‘n lekker straat dis Boomstraat (Baie lekker)
Hier wil ek nie bly nie want hier is niks vir my nie
Boomstraat’s ‘n lekker straat dis Boomstraat
Hier wil ek nie bly nie want hier is niks vir my nie
Boomstraat’s ‘n lekker straat dis Boomstraat (Daai’s die straat daai)
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Waar lê die ding?)
Daar lê die ding (Waar lê die ding?)
Daar lê die ding (Waar lê die ding?)
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Waar lê die ding?)
Daar lê die ding (Waar lê die ding?)
Daar lê die ding
We are marching to Pretoria (Passop hoor)
Pretoria (Hier kom ons)
Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria all the way (Hey jy Pretoria)
Die trane die rol oor jou bokkie
Die trane die rol oor jou bokkie
Daar waar die son en die maan ondergaan
Bokkie jy moet huis toe gaan (Almal saam)
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see (Sing mummy sing)
Daar kom die Alibama
Die Alibama die kom oor die see (Gooi nat)
Nooi nooi die rietkooi nooi die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak (Oh ja)
Om daarop te slaap
Die Alibama
Die Alibama
Die Alibama kom oor die see
Die Alibama (Is is)
Die Alibama (Oh ja)
Die Alibama kom oor die see (Is is is is is is o ja)
Tafelbaai verstaan jy?