Versoeking

Versoeking maak my mal dit laat my soms hard val
My wêreld draai soos jy hom spin versoeking het begin
Versoeking jy ken die spel bekruip my tot teen my vel
Gedagtes pak my beet jou lyf het my vergeet

Ek smag na jou bene jou lippe en jou gene
Ek wens jy was hier naby my dan kon jy my verlei
My hart klop woes my keel is seer my selfbeheersing uit die deur
As jy jou lippe teen my skuur spoeg my liggaam vuur

Versoeking maak my mal dit laat my soms hard val
My wêreld draai soos jy hom spin versoeking het begin
Versoeking jy ken die spel bekruip my tot teen my vel
Gedagtes pak my beet jou lyf het my vergeet

Al die tricks het jy geleer om ouens maklik te beheer
Nes ek na jou lyf begeer ek kan dit net nie keer
Jy kom en gaan net soos die wind ek smag na jou soos ´n honger kind
Nou wil ek jou hart oorwin sal jy my ooit bemin?

Versoeking maak my mal dit laat my soms hard val
My wêreld draai soos jy hom spin versoeking het begin
Versoeking jy ken die spel bekruip my tot teen my vel
Gedagtes pak my beet jou lyf het my vergeet

Versoeking ek en jy sal jy my verlei?

Beliebteste Lieder von Hi-Five

Andere Künstler von