Rooi Son en Tequila

Ek wens vir jou ‘n rooi son en ‘n lyf vol tequila

Ek wens vir jou ‘n rooi son
En ‘n man wat oor die krans uit kom met ‘n lyf vol tequila
Antwoorde op die diep vrae

Die lawaai van ‘n veldnag met ‘n doringboom as skildwag
Teen die koue van die laat nag uur
Die rook reuk van ‘n vuur

Dan wens ek daar's oomblik waar tyd in stilstand loop
En oor die vuurtjie net ‘n blik, sonder plan of hoop
Waag bekendes uit nêrens net twee paaie wat kruis
En miskien eendag êrens die besef dalk was ons tuis

Ek wens ook jy kry hoendervleis as die kraaie so sou spoke kruis
En die jakkals se lot lag lag bekla, antwoord vind op die diep vrae
Maar as die stilte van die onskulddier daar buite wag en kort van duur
Soos die sterre hang laag en swart dan wens ek jy’s ook daar

Dan wens ek daar's oomblik waar tyd in stillstand loop
En oor die vuurtjie net ‘n blik, sonder plan of hoop
Waag bekendes uit nêrens net twee paaie wat kruis
En miskien eendag êrens die besef dalk was ons tuis

Ek wens vir jou ‘n rooi son
En ‘n man wat oor die krans uit kom met ‘n lyf vol tequila
Antwoorde op die diep vrae

Die lawaai van ‘n veldnag met ‘n doringboom as skildwag
Teen die koue van die laat nag uur
Die rook reuk van ‘n vuur

Dan wens ek daar's oomblik waar tyd in stillstand loop
En oor die vuurtjie net ‘n blik, sonder plan of hoop
Waag bekendes uit nêrens net twee paaie wat kruis
En miskien eendag êrens die besef dalk was ons tuis
En miskien eendag êrens die besef dalk was ons tuis

Beliebteste Lieder von Hugo

Andere Künstler von Sertanejo