My Volgende Boyfriend

Ek is moeg gewag dat hy die deur oopmaak, hy kannie met dit deel as ek sy ego kraak
Julle almal sê ek is die regte een, maar jy bly nog by jou ma en jy moet haar geld leen
Het jy nie gehoor die woorde uit my mond uit, hierdie is die reëls vir ons eerste date

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees, sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie, groot bors, groot muscles, my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My boyfriend wil wees
My boyfriend

Elke girl wil weet sy is spesiaal, maar jy dink jy's romanties as jy kersies uithaal
Jou kans gehad, jy kan maar nou uitloop, ek's opsoek na iets anders iets wat proe soos stroop
Het jy nie gehoor die woorde uit my mond uit, hierdie is die reëls vir ons eerste date
Ek is moeg vir 'n man wat ja en amen sê, alles moet gebeur maar hy wil net daar lê

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees, sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie, groot bors, groot muscles, my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My boyfriend wil wees
My boyfriend

My volgende boyfriend gaan vir my veg, ja die volgende een gaan weet ek's altyd reg
My volgende boyfriend maak ek vas aan my sal, sal jy die laaste boyfriend wees wat bly

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees, sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees
Groot beursie, groot bors, groot muscles, my reus
Dit alles en meer as jy my volgende boyfriend wil wees

My boyfriend wil wees
My boyfriend

My volgende boyfriend gaan groter gaan
Vir my die sterre belowe dan bring hy meer as die maan
My volgende boyfriend gaan groter wees, sonder dat ek praat gaan hy my woorde lees

Beliebteste Lieder von Irene-Louise Van Wyk

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)