Kop In Die Sand

Ek steek my kop in die sand
Êhê êhê
Ek steek my kop in die sand
Êhê êhê

Want as ek al die stories moes glo
Bestaan die hele wêreld more en brand
Maar ek probeer om vandag te vermy
Om al my sorge wat my pla uit te sny

Ek het genoeg van die donker gehad
Nou kies ek net ‘n sonskyn dag

Die hele wêreld skree dit uit
Ekke wil net wegloop wegloop
Die hele wêreld skree dit uit
Ek wil net alleen wees alleen wees

Ek steek dan net my kop in die sand
Ek steek dan net my kop in die sand

Ek is moeg vir die wêreld se nommers
Die statistieke bekommer my nie
Ek sal dat niks my planne verander
Ek dans dan eerder op ‘n heel ander lied

Maar die lied gaan uit aan jou, die lied gaan uit aan jou
Ek staan hier op my eie, die lied gaan uit aan jou
Maar die lied is ook vir jou, die lied is ook vir jou
Hierdie is vir almal die lied is ook vir jou

Die hele wêreld skree dit uit
Ekke wil net wegloop wegloop
Die hele wêreld skree dit uit
Ek wil net alleen wees alleen wees

Die hele wêreld skree dit uit
Ekke wil net wegloop wegloop
Die hele wêreld skree dit uit
Ek wil net alleen wees alleen wees

Ek steek dan net my kop in die sand
Ek steek dan net my kop in die sand

Maar die lied gaan lê by jou, die lied gaan uit aan jou
Ek staan hier op my eie, die lied gaan uit aan jou
Maar die lied is net vir jou, die lied is ook vir jou
Hierdie is vir almal die lied is ook vir jou

Maar die lied gaan uit aan jou, die lied gaan uit aan jou
Ek staan hier op my eie, die lied gaan uit aan jou
Maar die lied is ook vir jou, die lied is ook vir jou
Hierdie is vir almal die lied is ook vir jou

Maar die lied gaan uit aan jou, die lied gaan uit aan jou
Ek staan hier op my eie, die lied gaan uit aan jou
Maar die lied is ook vir jou, die lied is ook vir jou
Hierdie is vir almal die lied is ook vir jou

Maar die lied gaan uit aan jou, die lied gaan uit aan jou
Die lied gaan uit aan jou, die lied gaan uit aan jou
Maar die lied is ook vir jou, die lied is ook vir jou
Die lied is ook vir almal die lied is ook vir jou
Ja die lied is ook vir jou

Beliebteste Lieder von Ivan Roux

Andere Künstler von Urban pop music