Boepens Vark

Boepens vark

Hello baby die vetgat's terug en vanaand gaan pappa weer jou bed laat skud
If you alone at home and you got nowhere to go
You pick the phone up and baby bel die Boepens nou
If you husband's at the bar or just out of town, I'm down to turn your frown fokken upside down
Ek's saucier as 'n burger by die Spur maybe I got the moves to make your panther purr, baby

For die sick peacock, Last of the Mohicans, opgefok met olie soos 'n spatchcock chicken
Finger fokken lickin', kraak vars lekker when I stick my dick in, laat jou hurrr soos 'n trekker
Oe, hy's fantasties die sex is amazing, pomp haar so hard haar fokken voetjies maak vuisies
Want as ek in stap begin jou koek fokken tingle (Bel die polisie, tune turn aan die poep signal)

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Hallo Boepens is Katryn wat praat wil net laat weet my man werk weer laat vanaand
Rol in soos 'n warrelwind woeps waai die klere, sy skree Boepens gee my 'n rede om te lewe
Dokter, dokter sê my wat die diagnosis is as Boepie aan my vat voel ek of ek fokken koorsig is
Hy rook Texan Plain en drink Brannewyn en Coke floats
En laat jou meer fokken carbs uitbrand as Tim Noakes

No jokes geen beter lover ooit te voorheen
Jou baby het 'n kappie van Boepens op haar bobeen
Dong lui die klokke boeps vat die stokke nou op daai poepie blitsvinnig uit die blokke
Pasop Boepens gaan jou hart laat stop as hy al ses cylinders op een slag laat skop
So drop by whenever jy wil cuddle of wil broeknaai good times goodbye Boepie is 'n good guy

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Baby dis die boepens vark
Baby dis die boepens
Baby dis die boepens vark

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Yo baby, dis die boepens vark
Jou bitch wil aan my boepens vat
Pappa klap jou boepens plat
My rympies los jou boepens pap

Baby dis die boepens vark
Baby

Baby dis die boepens vark

Wissenswertes über das Lied Boepens Vark von Jack Parow

Wann wurde das Lied “Boepens Vark” von Jack Parow veröffentlicht?
Das Lied Boepens Vark wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Afrika 4 Beginners” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jack Parow

Andere Künstler von