Kak Soek

Jack Parow, Early B

Yo, watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra

Yo ons is groot ons is sterk ons moet leer ons moet werk
Soek jou meer by die kerk hier's jou tee soek jy tert
Jy moet doen wat ek sê jy moet sit jy moet lê
Daar's nie tyd vir dink nie jy moet weet wat jy wil hê

Well you all fucking boring you jokes fucking bore me
Dis hoekom as jy my invite sal ek nooit fokken kom nie
Tippie fokken Tombi fokken wat bietjie fokken nondie
Bra jy het meer fokken baggage as 'n kombie

Almal het gedog ek gan relax as ek ouer raak
Maar maak die doef doef musiek wat jou ouers haat
Parow praat weer fresh dressed fokken vars
Man my tunes kom met meer beeps beeps as 'n mars man

So los eerder die kak vir die man met die mullet
En gan koop vir jou 'n klein fokken huisie in die Suburbs
Ek's great bra straight ja straight uit die Suid
Jou storie is klaar gefluit fluit ek is straight fokken uit, ja

Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra

Is van die dal af meisie, dai kort ou van die dal ja is hy die
Oh baby voel dit want ek kom vir jou kop soos daai Coke in the God's Must Be Crazy
Pasop jong die block is hot ek rob die spot ek stop van hip hop hip hop
As ek a taxi sien daan maak my knieë tap
My bro ek doen die ding knaaend want ek need die van

Baba bring jou brood hie want hie's jou jam I just wanna eff you like CeeLo man
Gaan check die DM van jou Instagram, cos I'll double tap that if you need a hand
Make you hit the high notes like a tweeter man, klou aan jou heup styf lyk ek is 'n beeper ne'
Dan sal ek tsipa, tsipa, tsipa there, ok sy kry die picture wag gou bring die beat in there

Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra (Bra bra bra bra)

Vandag is nie my dag nie daar is niemand op die Aarde wat ek nie vandag sal klap nie
So park hier, hoor hier gee my net my spasie my pinky dra die ring van die five star ou kappie
Godse gee jou kos se krop (Roep vir Tati)
Maak jou bek bloem in my kop (Net 'n smaakie)
Los my in my bubble my bra (Verstaan jy) (What gaan aan met jou) (Moenie my kom kak vra nie)

Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra
Watch my moer strip maak ek nag hier my bra moet nie my try nie nie vandag nie uh ah
Brother cool dit ek is niks makliker ja kyk hierso moet nie nog kom kak soek nie bra

Watch my moer strip
Brother cool dit

Wissenswertes über das Lied Kak Soek von Jack Parow

Wann wurde das Lied “Kak Soek” von Jack Parow veröffentlicht?
Das Lied Kak Soek wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Afrika 4 Beginners” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Kak Soek” von Jack Parow komponiert?
Das Lied “Kak Soek” von Jack Parow wurde von Jack Parow, Early B komponiert.

Beliebteste Lieder von Jack Parow

Andere Künstler von