Staan Op

Ek gee nie meer om nie, nie tyd vir jou negatiwiteit nie
As jy beter weet wat om te doen staan op en wys my hoe
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe

Een twee drie vier vyf ses sewe, Parow's back so fokken val neer op julle knieƫ
Yo, ek's die monster, dis donker langs die donkerperd
Die jagter van gedagtes die kaktus, die kakste ster
Great, tyd, rym, stry, sy en gryp die duiwels uit my uit
Fight, quite, right, pipe, nights en evil sal escape my sight

So dis republic, enemy number one home type
Los jou hande te fokken klam vir die gun fight
Spring, bring vir my die siels gewonde
Af deur die grotte klim die spinnekoppe deur jou spelonke

Whaf, pluk en ruk en pluk die fokken tiente
En skree fok jou society ons is die fokken future
Julle almal hardloop rond word deur gejaag met die sjambok
Bang vir ons en Parow ons het fokken army dop die land om

Ek gee nie meer om nie, nie tyd vir jou negatiwiteit nie
As jy beter weet wat om te doen, staan op en wys my hoe
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe

Yo
Breuk sit dit neer terug maak die verkeerde keuses
Vergeet als wat jy gehoor het van tevore die's die reuse
Ah fuck, sit plat ek's done met al die bullshit
Almal scramble rond om uit te vind wat fokken cool is

So asseblief vergeet dit niemand gee om oor jou opinie nie
En skryf nog 'n bullshit resensie wat ek nog nooit gesien het nie
Springrond en bond en wonder oor die onderwerp van die konstryn
Want dis ons wat elke dag in die honde strond moet rond ry

Oppad in die duiwel se gat wat jy nog nooit vas het
Terwyl jy by die huis sit en noot vir noot kyk op jou kassie
Die baas is hier (Luister my stem in die fokken winter nie)
Myself stadig maar seker genaai in jou gesin in Tinder

Eet, breek onder extra ice cream in julle waffles
Maar moet nie vergeet om my te bespreek om julle etensafels
Hakkel as jy met my praat, vat jou fucker en fokkof want die diere hang uit op my straat

Yo hier's ons nou, ready, steady go, selfs steeds so heavy rou
Die army word gebou, die bomme word gedrop, die monsters op jou dorp
So begin die deure af te skop en staan fokken op

Staan op, staan op, staan op en wys my hoe (Staan fokken op)
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe (Staan fokken op)
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe
Staan op, staan op, staan op en wys my hoe

Staan op en wys my hoe

Beliebteste Lieder von Jack Parow

Andere Künstler von