Sy Naam Is Jahwe

Sy naam is Jahwe, Hy is die Skepper Heer
Sy naam is Jahwe, die Groote God my Heer
Hy's Jahwe Tzevaot , Hy is Immanuel
Ja Hy is Jahwe die God van Israel

Hy's Jahwe Jireh, die Here wat voorsien
Hy's Jahwe Shalom wat jou met vrede dien
Hy is die Groot Ek Is, die Here van jou rus
Ja Hy is Jahwe, die Een wat jou verlos

Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja

Kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam)
Met Halleluja (Met Halleluja)
Want Hy is Jahwe die Here van jou hart

Die Here sorg vir jou, Hy's Jahwe Jireh
Die Almagtige wat doen dit wat Hy sê
Mesias is Sy naam, Hy wat jou hart verstaan
Ja Hy is Jahwe die Een wat jou genees

Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja

Kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam)
Met Halleluja (Halleluja)
Want Hy is Jahwe die Here van jou hart

Die Here sorg vir jou, Hy's Jahwe Jireh
Die Almagtige wat doen dit wat Hy sê
Mesias is Sy naam, Hy wat jou hart verstaan
Ja Hy is Jahwe die Een wat jou genees

Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja

O kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam)
Met Halleluja (Halleluja)
Want Hy is Jahwe die Here van jou hart

Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja
Sing Halleluja

O kom ons prys Sy naam (Kom ons prys Sy naam)
Met Halleluja (Halleluja)
Want Hy is Jahwe die Here van jou hart
Ja Hy is Jahwe die Here van jou hart

Wissenswertes über das Lied Sy Naam Is Jahwe von Jan de Wet

Wann wurde das Lied “Sy Naam Is Jahwe” von Jan de Wet veröffentlicht?
Das Lied Sy Naam Is Jahwe wurde im Jahr 2007, auf dem Album “50 Gewildste Treffers” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jan de Wet

Andere Künstler von