Lewens

Staan nou weer by die begin
Als maak nou opnuut weer sin
Die eerste tree het my weer laat besef
Daar is ‘n padjie uitgekerf
Vir my

Beskerm jou drome tel al jou woorde wees in die oomblik leer uit jou skete
Probeer ophou bewe staan vas in die wete dit is die lewe dit is die lewe

Daar waar jy is wees in die oomblik daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe dit is die lewe

Mense skeer ons in die helfte
Maar ek en jy is wel dieselfde
Ek weet die deurbraak vat net soms so lank
Maar die tyd kom ook vir jou

Beskerm jou drome tel al jou woorde wees in die oomblik leer uit jou skete
Probeer ophou bewe staan vas in die wete dit is die lewe dit is die lewe

Daar waar jy is wees in die oomblik daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe dit is die lewe

Hou moed wees goed hou jou oë oop
Hou moed wees goed hou jou oë oop

Daar waar jy is wees in die oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe dit is die lewe

Beliebteste Lieder von Janie Bay

Andere Künstler von Folk pop