As Ek Val

Met elke tree wat jy gee is ek reg langs jou
Al is jy hier, al is jy ver bly ek naby jou
En ek wonder of weet jy
Dat ek ook kan seer kry?

Ek voel jou lyf, voel jou hart wat hier teen my klop
Dis in jou oë, dis net jy vir wie ek sal baklei
Jy ken my verlede
Maar ons staan in die hede

En as ek val sal ek weer kan opstaan
Sal ek weer kan aan gaan in 'n wêreld sonder jou
Want jy is alles wat, wat vir my saak maak, dis jy wat my hart raak
En ek belowe jou, ek sê dit nou, saam met jou wil ek oud raak

Ek's 'n man, net 'n mens wat my als sal gee
Vir die een wat haar lewe met my wil deel
En al raak dit soms te veel hier
Dis net jy wat vir my hoop stuur

En as ek val sal ek weer kan opstaan
Sal ek weer kan aan gaan in 'n wêreld sonder jou
Want jy is alles wat, wat vir my saak maak, dis jy wat my hart raak
En ek belowe jou, ek sê dit nou, saam met jou wil ek oud raak

Saam met jou die pad stap om saam met jou wees totdat alles weer sin maak
Saam met jou wil ek oud raak, saam met jou die pad staak
En saam met jou wees totdat alles net sin maak

En as ek val sal ek weer kan opstaan
Sal ek weer kan aan gaan in 'n wêreld sonder jou
Want jy is alles wat, wat vir my saak maak, dis jy wat my hart raak
En ek belowe jou, ek sê dit nou, saam met jou wil ek oud raak

Beliebteste Lieder von Jay

Andere Künstler von Pop rock