Da Vat Hy [Live]
Arm maar gelukkig
Ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Vleisie op die kole
'n Broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Niks fout met 'n 3 liter Ford
2 liter coke
Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
Gooi hom in die son, laat hy revs optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy
Donkiejare laas
Het die dromme so geraas
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Met jou hier langs my sy
Wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het 'n cabriolet gery
Da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy
Niks fout met 'n 3 liter Ford
2 liter coke
Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
Gooi hom in die son, laat hy revs optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy
Los jou houding by die huis
En ek kry jou op die dansvloer (Oe da vat hy, oe oe da vat hy)
Ek het lewe in my lyf, en ek dans dan net vir jou (Oe da vat hy, oe oe da vat hy)
Gooi hom in die son, laat hy 'revvs' optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy
Ooh, my bokkie, da vat hy