Sy Het Dit

Sy't 'n manier met my
Sy maak my mal verby
Als wat 'n man begeer maak haar net so beautiful

Dit is in haar oë
Waar ek myself verloor
Ek kan dit net nie keer nie want sy is net so beautiful

Sy toor met my gedagtes en sy sê wat ek wil hoor

Sy het dit, als wat dit vat en sy weet dit, sy steel my hart en vergeet dit
Sy weet nie wat sy in my wakker maak
Sy het dit, sy weet wie sy is en sy wys dit, alles word stil as sy fluister
Sy maak my dag as sy net met my praat
Sy het dit

Haar woorde gee my hoop
Haar lippe soet soos stroop
Als wat 'n man begeer maak haar net so beautiful

Sy kan my verlei
Ja elke deel van my
'n Man mag nie begeer nie, maar sy is net te beautiful

Sy toor met my gedagtes en sy sê wat ek wil hoor

Sy het dit, als wat dit vat en sy weet dit, sy steel my hart en vergeet dit
Sy weet nie wat sy in my wakker maak
Sy het dit, sy weet wie sy is en sy wys dit, alles word stil as sy fluister
Sy maak my dag as sy net met my praat
Sy het dit

'n Man is net 'n man
Ek sal doen net wat ek kan
Ek kan myself nie keer nie
Ek kan myself nie keer

Sy het dit
En sy weet dit, sy steel my hart en vergeet dit
Sy weet nie wat sy in my wakker maak

Sy het dit, sy weet wie sy is en sy wys dit, alles word stil as sy fluister
Sy maak my dag as sy net met my praat
Sy het dit
Sy het dit
Sy het dit

Beliebteste Lieder von Jay

Andere Künstler von Pop rock