Bolandse Nooientjie

Bolandse nooientjie stil is die nag
Soet sy jou ruste na lang, lange dag?
Saans in my drome kom ek na jou
Smagtend na lonkies haar oë so blou

Berge en dale kan ons nooit skei
Want in die droomland ontmoet vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag
Kom in jou drome o liefste ek wag

Bolandse nooientjie stil is die nag
Kom in jou drome o liefste ek wag
Kom in jou drome o liefste ek wag

Wissenswertes über das Lied Bolandse Nooientjie von Jim Reeves

Auf welchen Alben wurde das Lied “Bolandse Nooientjie” von Jim Reeves veröffentlicht?
Jim Reeves hat das Lied auf den Alben “The Jim Reeves Way” im Jahr 1965 und “Welcome To My World CD 10” im Jahr 1996 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jim Reeves

Andere Künstler von Country & western