Daar Doer In Die Bosveld

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte gaan die tyd verby

Wissenswertes über das Lied Daar Doer In Die Bosveld von Jim Reeves

Wann wurde das Lied “Daar Doer In Die Bosveld” von Jim Reeves veröffentlicht?
Das Lied Daar Doer In Die Bosveld wurde im Jahr 1972, auf dem Album “My Friend” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jim Reeves

Andere Künstler von Country & western