Ek Verlang Na Jou

Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand

Wissenswertes über das Lied Ek Verlang Na Jou von Jim Reeves

Wann wurde das Lied “Ek Verlang Na Jou” von Jim Reeves veröffentlicht?
Das Lied Ek Verlang Na Jou wurde im Jahr 1965, auf dem Album “The Jim Reeves Way” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Jim Reeves

Andere Künstler von Country