Gaan Nêrens

Franja Du Plessis, Juanita du Plessis

Kom lei my na jou hart vanaand
Vertel van al jou vrese want ek luister
Laat jou mure val
Hier binne brand ‘n kaggel vuur
Die oomblik is vir ons gestuur, weg van alles
Dis net ons twee hier

So kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels vêr weg
Want vir nou, kan ons van als vergeet

Ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
Die flamme, die hitte en ons lywe warm
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
Hier binne ons harte
En die vuur wat ewig brand

Hoor hoe val die winter reën
Die storms wat daar buite dreun
Ek voel veilig, waar ek teen jou lê
So kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels vêr weg
Want vir nou kan ons van als vergeet (Vanaand kan ons van als vergeet)

Ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
Die flamme, die hitte en ons lywe warm
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
Hier binne ons harte
En die vuur wat ewig brand
‘n Vuur wat ewig brand

Ons gaan nêrens (Net ek jy)
Gaan nêrens (Kan net hier bly)
Die flamme, die hitte en ons lywe warm
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
Hier binne ons harte
En die vuur wat ewig brand
‘n Vuur wat ewig brand
Dis net ek en jy
Gaan nêrens

Wissenswertes über das Lied Gaan Nêrens von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Gaan Nêrens” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Gaan Nêrens wurde im Jahr 2020, auf dem Album “Dis Tyd” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Gaan Nêrens” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Gaan Nêrens” von Juanita du Plessis wurde von Franja Du Plessis, Juanita du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop