20 Jaar

KAREN LOUISE ZOID

In elke stad en dorp my baby
Slaap iemand snags alleen
Swerwer roep my God my baby
En die boere bid vir reën

Hou my hand, hou my hand my baby
Ons tyd is geleen
Hou my hand, hou my hand my baby
Gister’s klaar geneem
Gister’s klaar geneem

En baby, baby, baby
My liedjies vat net lank
Ek wag hier by die brug net voor die chorus
Van die song wat ek gaan sing vir jou
Oor 20 jaar

Almal het ‘n eie stem
En almal stem soms saam
Almal wil graag huis toe kom
En almal sal weg gaan

Hou my hand, hou my hand my baby
Jy ken my op my naam
Hou my hand, hou my hand my baby
Onder hierdie maan
Waar ek langs jou staan

En baby, baby, baby
My liedjie's ver van klaar
Ek wag hier by die brug net voor die chorus
Van die song wat ek gaan skryf vir jou

Oor 20 jaar woon ons dalk in ‘n ander huis
Oor 20 jaar sien die hele ooste al gewaste
Oor 20 jaar is ons nogsteeds gekys
Oor 20 jaar

Hou my hand, hou my hand my baby
Ons tyd is geleen
Hou my hand, hou my hand my baby
Gister’s klaar geneem (Gister’s klaar geneem)

Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby
Hou my hand, hou my baby

Wissenswertes über das Lied 20 Jaar von Karen Zoid

Wann wurde das Lied “20 Jaar” von Karen Zoid veröffentlicht?
Das Lied 20 Jaar wurde im Jahr 2006, auf dem Album “Media” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “20 Jaar” von Karen Zoid komponiert?
Das Lied “20 Jaar” von Karen Zoid wurde von KAREN LOUISE ZOID komponiert.

Beliebteste Lieder von Karen Zoid

Andere Künstler von Pop rock