Maak My Dag

CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VOSTER

In jou oë sal ek verdwaal
Maar jou stem sal my kom haal
En jou woorde laat my praat
Want ons maak mekaar se sinne klaar

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag maak my dag

Soos ons deur die donker voel
Weet ons ons is vir mekaar bedoel
Want hoe jou hand my vat lig my hart
Daar is iets van jou wat met my praat

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag maak my dag

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag maak my dag

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag maak my dag

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik vergeet van later
Want jou glimlag maak my glimlag maak

Want jou glimlag maak my glimlag maak my dag

Wissenswertes über das Lied Maak My Dag von Leah

Wer hat das Lied “Maak My Dag” von Leah komponiert?
Das Lied “Maak My Dag” von Leah wurde von CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VOSTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop