1,2,3

Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien

Jy speel met my gedagtes
En ek bly so verlief op jou
Ek dink net aan jou

Jy hou my kop so besig
En heeldag dink ek net aan
Wat jy aan my doen

Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien

Lees tussen die lyne, baby
Jou hart was nog altyd myne
Net soos gister wens ek jy was hier
En dis so maklik soos een, twee, drie

Wys my waar lê jou hart nou
Wys my waar ek dit weer kan kry
Wys my ek en jy

Bly in my hart vir altyd
En hou my stywer vas
Ek wil net by jou wees

Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien

Lees tussen die lyne, baby
Jou hart was nog altyd myne
Net soos gister wens ek jy was hier
En dis so maklik soos een, twee, drie

Ek wens jy kan weer terugkom
Ek wens jy sien my wêreld draai net
Om en om en om en om jou

Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien
My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien

Lees tussen die lyne, baby
Jou hart was nog altyd myne
Net soos gister wens ek jy was hier
Dis so maklik soos een, twee, drie

Wissenswertes über das Lied 1,2,3 von Lianie May

Wann wurde das Lied “1,2,3” von Lianie May veröffentlicht?
Das Lied 1,2,3 wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Boeremeisie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Lianie May

Andere Künstler von Country pop