Los My Nie Alleen Nie

Los my nie alleen nie
Los my nie vannaand
Het jy my nie meer lief nie?
Want waar was jy gist'raand?

Los my nie alleen nie
Los my nie vanaand
Want ek het jou nou nodig
Net jy kan by my staan

Sit `n bietjie nader, bly `n bietjie later
Sê jy is nog lief vir my
Sê jy het my nodig
Word `n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy
En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe
My lief en maak ons vry

Ek wil jou nie laat gaan nie
Kan ons nie weer probeer?
Wil jy my nie verstaan nie?
Want sien jy nie die seer?

Ek wil jou hê soos gister
Toe jy nog myne was
Ek kan jou nie verloor nie
Hou my vanaand net vas

Sit 'n bietjie nader, bly 'n bietjie later
Sê jy is nog lief vir my
Sê jy het my nodig
Word 'n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy
En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe
My lief en maak ons vry

Sit 'n bietjie nader, bly 'n bietjie later
Sê jy is nog lief vir my
Sê jy het my nodig
Word 'n bietjie een met my

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy
En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe
My lief en maak ons vry

Werk vir my die steke toe
My lief en maak ons vry

Wissenswertes über das Lied Los My Nie Alleen Nie von Lianie May

Wann wurde das Lied “Los My Nie Alleen Nie” von Lianie May veröffentlicht?
Das Lied Los My Nie Alleen Nie wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Vergeet My Nie” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Lianie May

Andere Künstler von Country pop