Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig

Andre Groenewald Andre Groenewald, Lulu Van Der Walt Lulu Van Der Walt

Daar is 'n plek van rus so soet
Dig by die hart van God
Daar kwel geen sonde my gemoed
Dig by die hart van God

O Jesus, my Verlosser
Kom van die hart van God
En voer ons wagtend voor U
Tot by die troon van God

Daar is verlossing, wondersoet
Dig by die hart van God
En vrede vir my bang gemoed
Dig by die hart van God

O Jesus, my Verlosser
Kom van die hart van God
En voer ons wagtend voor U
Tot by die troon van God

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my dreig te verniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voorheen het die sonde vir ure gekwel
En dikwels my vreugde verteur
Nou's alles vergeef, en geheg aan Sy kruis
O my siel, loof die Heer, loof die Heer

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Wissenswertes über das Lied Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig von Manuel Escorcio

Wer hat das Lied “Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig” von Manuel Escorcio komponiert?
Das Lied “Daar Is 'N Plek Van Rus So Soet / As Vrede My Pad Hier Op Aarde Verlig” von Manuel Escorcio wurde von Andre Groenewald Andre Groenewald, Lulu Van Der Walt Lulu Van Der Walt komponiert.

Beliebteste Lieder von Manuel Escorcio

Andere Künstler von African music