Medley: Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbos Ek Wil Jou He / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
Vat jou goed en trek, Ferreira, vat jou goed en trek (Vat jou goed en trek)
Vat jou goed en trek, Ferreira, vat jou goed en trek (Vat jou goed en trek)
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Vat jou goed en trek

Jy met jou bandolientjie, ek met my mandolientjie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan
Ons sing (Ons sing)
Ons speel (Ons speel)
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Suikerbos ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Suikerbos ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Suikerbos ek wil jou hê (Ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onder deur die maan (Onder deur die maan)
Dan loop ons so onder deur die maan (Onder deur die maan)
Dan loop ons so onder deur die maan (Onder deur die maan)
Ek en my suikerbossie saam
Bobbejaan klim die berg so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg so haastig en so lastig
Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg
Hoera vir die jollie bobbejaan
O, moenie huil nie, o moenie treur nie
Die Stellenbos se boys kom weer
O, moenie huil nie, o moenie treur nie
Die Stellenbos se boys kom weer
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria (We are marching)
We are marching to Pretoria, Pretoria, all the way
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Daar lê die ding )
Daar lê die ding, daar lê die ding (Daar lê die ding)
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Daar lê die ding)
Daar lê die ding, daar lê die ding
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria, Pretoria, all the way
Vanaand gaan die volkies koring sny
Ja, vanaand gaan die volkies koring sny
Vanaand gaan die volkies koring sny
Ja, vanaand gaan die volkies koring sny
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bitterbessiebos
My Sarie Marais is so ver van my hart
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
O bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder by die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
O bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder by die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais