My Hart Het 'n Kleine Venster
Die hemel word belowe die maan en sterre bowe
Selfs in die skemergloed
Maar in die fel sonstrale ontwikkel liefdespare
Klink beloftes nie meer soet
O,o, my hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
My hart het 'n kleine venster
En nie 'n ope deur
Elke hart het sy geheime
So steek ek myne weg
Vir niemand om daarin te kom
Dis waarna ek verlang
Ek het nou helder uit hier, sien son en sterre buite
Ek wag nogsteeds op jou
Kom sluit my hart se deur oop sodat jy daar kan in woon
Myne altyd ewig bly
O, o, my hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
My hart het 'n kleine venster
En nie 'n ope deur
Elke hart het sy geheime
So sluit ek myne weg
Vir niemand om daarin te kom
Dis waarna ek verlang
My hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
My hart het 'n kleine venster
En nie 'n ope deur
Elke hart het sy geheime
So sluit ek myne weg
Vir niemand om daarin te kom
Dis waarna ek verlang
Vir niemand om daarin te kom
Dis waarna ek verlang