Om soos U te wees
Om soos U te wees
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid
My soeke na U
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou
U bly getrou
Om soos U te wees (U te wees)
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid
My soeke na U (Na U)
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou
Soos ‘n vader wie omgee vir sy kinders
Soos ‘n herder wie soek tot hy vind
Soos ‘n koning wie regverdig regeer
Begeer ek o Heer om soos U te wees
Om soos U te wees (U te wees)
Ek smag na U teenwoordigheid
Gelei deur U Gees
Ervaar ek U Almagtigheid
My soeke na U (Na U)
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou
My soeke na U
Bring my voor U aangesig my Heer
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou (U bly getrou)
U bly getrou