Soeke - Slawekoor: Nabucco
En my soeke bring my by 'n baie ou staat
En in gees delf ek diep in die verlede
In verbeelding was ek saam met mense wat
Ook gedroom en gehoop het op rus en vrede
Maar my soeke bring geen vryheid en ek bly gebind
Want die mens het deur U hoog en leidende vreug gevind
In geskrift en oorlewerings in elke ou taal
Was daar trane en blydskap soos nou in elke verhaal
Daar verrys, ja verrys stemme wat ek nou nog kan hoor
Van mense wat smag na hul vryheid
Want die hunkering na blyheid sal die mens nooit verloor
As hul delf vir hul vreug net vir die self
Maar ek sien katekombus in ure
Vind my vrede in vryheid grafure
En deur newels van tyd sal ek altyd nog hoor
Hoe daar stemme weerklink net soos in 'n slawekoor
Maar met blydskap wat reik na die hemel gedals
En ons vryheid kan ons net met soeke verwerf
Hoop en soeke verwerf