Kompas

Elke dag sonder jou voel vir my nie reg nie
En elke uur oppad na jou sê nie jy’s nie weg nie
Wens nou jy was aan my sy

Wys my waar is noord waar ek jou liefde kry? (Jou liefde kry)
Sê my waar lê suid as ek die langpad ry?
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant Bloemfontein wag jy

Dit wat ons die meeste soek raak weg op afdraai paaie
Soms raak ons die rigting kwyt en ry ons wye draaie
Maar aan my sy nog altyd jy

Wys my waar is noord waar ek jou liefde kry? (Jou liefde kry)
Sê my waar lê suid as ek die langpad ry?
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant Bloemfontein wag jy (Wag jy vir my)

Wys my waar is noord waar ek jou liefde kry? (Waar ek jou iefde kry)
Sê my waar lê suid as ek die langpad ry?
Die kompas van my hart (Van my hart)
Wys ek is oppad
En êrens duskant Bloemfontein wag jy (Daar wag jy vir my)

Wys my waar is noord waar ek jou liefde kry? (Jou liefde kry)
Sê my waar lê suid as ek die langpad ry?
Die kompas van my hart
Wys ek is oppad
En êrens duskant Bloemfontein wag jy (Wag jy vir my)

Wissenswertes über das Lied Kompas von Nádine

Wann wurde das Lied “Kompas” von Nádine veröffentlicht?
Das Lied Kompas wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Eindeloos” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Nádine

Andere Künstler von Pop rock