Se Vir My, Kaptein
Ek sien jou kaptein
1690 toe sy boot aan kom
Het die mense almal saamgedrom
Hy was maande op sy waterhuis
Hy’t sy kompas wat die rigting wys
Matroos die wysheid lê dalk in die see
Kan jy ‘n antwoord vir my gee?
Sê vir my kaptein of liefde ooit kan kwyn, hoekom sien en voel ek dan die pyn?
Sê vir my kaptein kan liefde ooit verdwyn met jou skip op die horison lyn?

Weke het verby gegaan
En niemand kon jou see verstaan
Jou liefde was bedoel vir twee
Jou laaste tree sou jy nie gee
Matroos die wysheid lê dalk in die see
Kan jy ‘n antwoord vir my gee?
Sê vir my kaptein of liefde ooit kan kwyn, hoekom sien en voel ek dan die pyn?
Sê vir my kaptein kan liefde ooit verdwyn met jou skip op die horison lyn?
Sê vir my kaptein of liefde ooit kan kwyn, hoekom sien en voel ek dan die pyn?
Sê vir my kaptein kan liefde ooit verdwyn met jou skip op die horison lyn?
Sê vir my kaptein of liefde ooit kan kwyn, hoekom sien en voel ek dan die pyn?
Sê vir my kaptein kan liefde ooit verdwyn met jou skip op die horison lyn?
Sê vir my kaptein (Of liefde ooit verdwyn hoekom sien en voel ek dan die pyn?)
Sê vir my kaptein (Of liefde ooit verdwyn?)
Of liefde ooit verdwyn?
Of liefde ooit verdwyn?
Of liefde ooit verdwyn?