Dit Beter Maak
Dis net te veel om te verstaan
Alles wat in my kop nou aangaan
Hul sê die lewe is nie so moeilik
Dis net elke oggend opstaan
Hoekom voel ek dan soos ek voel?
Weet ek is vir soveel meer bedoel
En in die stilte skree ek harder as wat almal aanneem
Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld
Hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ek weet jy dink soms ek is vreemd
Ek soek net plek vir al my stories
Te veel mense wat pretend
En niemand's eg in al hul stories
Ek soek iemand om na op te kyk
Vandag is dit ek en dit is 'n besluit
Dit staar ons reg in die oë as ons almal net op kyk
Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld
Hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ek weet nie meer wat ek voor wag, want almal wag vir my
So ek gee nie meer wat ek nie is, die antwoord lê by my
As jy kon voel wat ek voel in my hart sou ons hierdie wêreld
Hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak