Moenie
Ek het 'n foto van jou op die tafel langs my bed, ek weet ek moenie
Ek weet ek moenie
Ek lees elke boodskap van jou wat ek het, ek weet ek moenie
Ek weet ek moenie
Ek vra te veel vrae oor hoe dit met jou gaan, ek weet ek moenie
Ja nee, ek moenie
Ek kan nie asem kry waar ek voor jou staan, ek weet dit moenie
Ek weet dit moenie, want
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
So hard soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
Ek droom heelnag deur oor wat ek nog wou sĂȘ, ek weet ek moenie
Ja nee, ek moenie
En al die soene wat nog tussen ons twee moet gebeur, ek weet ek moenie
Ek weet ons moenie, maar
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
So hard soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
Hoe kan ek aanbeweeg, alles weer heroorweeg, jou hart te los
Jy het my hart, en alles wat ek is, is niks nie sonder ons
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
So hard soos ek probeer, ek kan dit net nie keer
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou
Alles kom altyd terug na jou
Terug na jou