Sien Jy Nie

SIEN JY NIE

Vers:
Teveel keer het ek my hart laat ly
So gehoop dat erens jy sal eerlik wees met my
cs om dit erens anders te moet hoor
Ek het regtig so gehoop jy se dit is nie oor

Pre:
cs ek ma net geweet het wie jy regtig is
Hoe kan jy se jy gaan my mis?

Koor:
Sien jy dan nie wat jy het in my nie
Is ek dan nie wat jy droom oor hoop voor dink oor
Is ek dan nie die een wat jy wou hê
Is dit hoe jy dit vir iemand sê
Sien jy dan nie wat jy het in my nie
Is ek dan nounie meer goed genoeg vir jou nie
Was ek dan nie die een wat jy wil hê
Is dit hoe mens dit vir iemand sê wat jy wou hê

Vers:
Soveel sterkte nou myself gevind
Deur my hart te breek en elke stukkie saam te bind
Dit was toe en nou is nou
Net om jou jare later weer te sien en te aanskou

Pre:
Nou kan ek sien wie jy regtig is
Ek het gedink ek sou jou mis

Koor:
Brug:
So dankbaar vir dit
Wat ek nie nou meer het

Koor:

Beliebteste Lieder von Riana Nel

Andere Künstler von Country pop