Timbuktu

Riana Nel

Kyk
Op na die Hemel
Weg van jouself af
Daar anderkant die horison en weet
Vir eens in jou lewe
Dat ek jou liefhet
Ja, net soos wat jy is

Sien
Wat voor jou staan
Dit wat opreg is
Wat geld nie sal kan koop nie
En besef
Nou is ek joune
En ja vir altyd
Sal ek by jou staan
Want ek

Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my
Wys my die pad ek is gepak
Niks sal die kans van ons afvat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Glo jy in verewig
Daar waar twee mense
Jare bymekaar bly
En vergeet hoe dit eens was
Toe hul nog albei
Enkel lopend was

Want ek
Kan my verbeel
Jy met jou kierie
En ekke met my bolla
En jy noem my
Ietsie soos Ma
En ek noem jou Ou Baas
Ek droom oor daardie dae
Want ek

Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my
Wys my die pad ek is gepak
Niks sal die kans van ons afvat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Kyk my in my oë en sê my wat jy voel vir my
Dis alles wat jy sal kan kry
Sê net jy sal bly by my
Want ek

Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my
Wys my die pad ek is gepak
Niks sal die kans van ons afvat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my
Wys my die pad ek is gepak
Niks sal die kans van ons afvat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Wissenswertes über das Lied Timbuktu von Riana Nel

Wann wurde das Lied “Timbuktu” von Riana Nel veröffentlicht?
Das Lied Timbuktu wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Die Moeite Werd” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Riana Nel

Andere Künstler von Country pop