Die Bosveldbul [Lewendige Opname]

In Rustenburg se wêreld bly ou Jan van Till
Orals bekend as die bosveld bul
So sterk soos ‘n leeu, so groot soos ‘n os
Die hare staan soos doring draad op sy bos

O Jan, Jan, Jan, die bielie van die bosveld
Jan, Jan, Jan, die man van staal
Jan, Jan, Jan, die bielie van die bosveld
Orals bekend in die ou Transvaal

Daar loop hy in die straatjie staan die nooientjies stil
Hulle is so lief vir ou Jan van Till
Die mans steek die vrouens weg en staan voor die deur
As hulle Jan sien kan niks hulle keer

Wissenswertes über das Lied Die Bosveldbul [Lewendige Opname] von Ricus Nel

Wann wurde das Lied “Die Bosveldbul [Lewendige Opname]” von Ricus Nel veröffentlicht?
Das Lied Die Bosveldbul [Lewendige Opname] wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Pure Plaas” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Ricus Nel

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)