Dirkie

Blou ek hou van jou in blou dit maak jou oë sag
Volg jou vaal trui ruik na jou dit vang my onverwags
En daai krulletjie wat oor jou voorkop vee
Jy weet dit maak my mal al sê ek nee o Dirkie
My Dirkie

Kyk die meisies kyk na jou as ons straat afstap
Smile jy smile asof jy weet en of jy dit verwag
Jy kyk vir my en druk my stywer vas jy lag en sê ek weet mos als net laf voor Dirkie
My Dirkie

Dirkie how I hate to see you go
Maar as jy weg stap how I love to watch you leave
Dirkie how I hate to see you go
Maar as jy weg stap how I love to watch you leave

Please daai voorskoot pas jou lieflik as jy muffins bak
Jeans jou jeans se blou bly wit waar net jou hanne vat
En daai glimlag wat jy sê beteken niks jy weet dit maak my mal en jy's net aspris o Dirkie
My Dirkie

Dirkie how I hate to see you go
Maar as jy weg stap how I love to watch you leave
Dirkie how I hate to see you go
Maar as jy weg stap as jy weg stap as jy weg stap how I love to watch you leave

O Dirkie how I hate to see you go
Maar as jy weg stap as jy weg stap as jy weg stap how I love to watch you leave

Beliebteste Lieder von Sarah Theron

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)