Laat Ons Dans

Marlese Kapp, Kurt Darren

Vrydag aand is hier en ons wil party
Maak jou mooi dis nou jou laaste kans
Die helder ligte flikker al van vêr af
Vanaand gaan ons die dans vloer stukkend dans

En ons sing
Hey man vat jou saam
Is jy in of is jy skaam
Hey tannie laat jy swaai kyk nou daar wie sou kon raai
Boetie, sussie vat 'n kans
Komaan almal laat ons dans
Staan op, draai 'n keer
Werk nou saam hier gat ons weer
Hier gat ons weer
Hier gat ons weer en saam sal ons dans
Vir altyd saam sal ons leer
En saam sal ons staan

Moeg gedans gesweet skep ek toe asem
Skielik pomp die ritme deur my hart
Kom toe agter dis my gunsteling liedjie
Almal dans en almal sing kliphard

En ons sing
Hey man vat jou saam
Is jy in of is jy skaam
Hey tannie laat jy swaai kyk nou daar wie sou kon raai
Boetie, sussie vat 'n kans
Komaan almal laat ons dans
Staan op, draai 'n keer
Werk nou saam hier gat ons weer
Hier gat ons weer
Hier gat ons weer en saam sal ons dans
Vir altyd saam sal ons leer
En saam sal ons staan

Wissenswertes über das Lied Laat Ons Dans von Shine 4

Wann wurde das Lied “Laat Ons Dans” von Shine 4 veröffentlicht?
Das Lied Laat Ons Dans wurde im Jahr 2005, auf dem Album “Perfekte Wêreld” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Laat Ons Dans” von Shine 4 komponiert?
Das Lied “Laat Ons Dans” von Shine 4 wurde von Marlese Kapp, Kurt Darren komponiert.

Beliebteste Lieder von Shine 4

Andere Künstler von