Al Lê Die Berge Nog So Blou
Ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou (Ek mis jou)
In jou oë is waar ek droom diep in jou oë waar ek in liefde sal kan glo (Ek mis jou)
In my hart is waar jy bly hier in my hart waar jy nooit weer seer sal kry (Ek mis jou)
En al lê ‘n duisend myl ‘n duisend myl tussen jou en tussen my (Ek mis jou)
Is daar niks wat groter is as die verlange wat hier binne in my is
En jy wat my hele wêreld is
Al lê die berge nog so blou (Ek mis jou)
Al lê die berge nog so blou (Al lê die berge nog so blou)
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou (Ek mis jou)
Ek mis jou (O ek mis jou)
Baby ek mis jou (Ek mis jou)
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou (O ek mis jou)
O ek mis jou (Ek mis jou)
Ek mis jou
Ek mis jou
In my arms is waar jy lê styf in my arms waar jy liefde kan hê (Ek mis jou)
En langs my lyf is waar jy bly hier langs my lyf al is jy nêrens naby my (Ek mis jou)
En al lê ‘n berg blou ‘n berg blou tussen my en tussen jou (Ek mis jou)
Is daar niks wat sterker is as die liefde wat my lewensredding is
So weet dat ek jou mis
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou
Ek mis jou
Baby ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
O ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou