Die Rivier

Ek wou jou voel vanaand
Ek het kerk-toe gegaan
En agter my gebed gesit

Onthou jy ons laaste aand?
Jy’t so styf vasgehou
As ek nou daaraan dink
Was daar iets vêr aan jou

Ek weet jy wag vir die Heer
Maar Hy kruip in jou rigting weg
Ek het sy reuk vergeet
Ek kon Hom proe aan jou

Ek is nie bang
Vir hierdie mense nie
Ek is hier
Vir jou

Ek is nie bang
Vir hierdie mense nie
Ek is hier
Vir jou

Kry my weer
By die rivier
Ek het als gaan soek
Ek het al jou jongdae hier
Tussen die klere
Ek hou die handdoek op
Dat jy huil en die lig wegspoel

Dis net bloed, my lam
Ek lê opgedam
En al hierdie, eendag dalk van jou
Onthou jy ons eerste aand?
Jy’t my wakker gehou
Met jou toekomsdroom
Daardie man van jou

Ek weet jy wag vir jou kans
Maar dit kruip in jou ribbes weg
Ek het koers verloor
Ek begin van voor
En is nie bang
Vir hierdie mense nie
Ek is hier
Vir jou

Ek is nie bang
Vir hierdie mense nie
Ek is hier
Vir jou

Kry my weer
By die rivier
Ek het als gaan soek
Ek het al jou jongdae hier
Tussen die klere
Ek hou die handdoek op
Dat jy huil en die lig wegspoel

Wissenswertes über das Lied Die Rivier von Spoegwolf

Wann wurde das Lied “Die Rivier” von Spoegwolf veröffentlicht?
Das Lied Die Rivier wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Koma” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Spoegwolf

Andere Künstler von