Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom)
Twee siele ontmoet mekaar
In vier honderd duisend jaar
Is daar niemand anders nie?
Ek weet nie
Hel, ek sou dankbaar wees
Al sien ek jou die eerste keer
In die vuur
Hey, man, ah sorry
Ek’t nie geweet jy’t die bakkie nodig nie
Um laat ek kyk
Daan, hoop dit gaan goed, wat maak jy môre aand?
Jy's dalk lus om saam met my, ’n troue by te woon nie?
Um, Carmen se suster trou
En dit sal lekker wees om jou daar te hê
As jy sou lus wees vir 'n
Ja, bietjie iets anders te
Ja laat weet môre aand
Ek glo in jou
En jou gou
Jare
Dis wild daar buite
Jy weet daar’s niks
Wild soos ek nie
Dalk het ek my verbeel
God is geel
Maar ons kan nie na hom kyk nie
Ons kyk na mekaar
En as ek hier uit kan kom
En draai ek die wêreld om
En keer ek die donker see
Om it terug vir die skare te gee
Of vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Ek’s okay
Ja, vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Jy’s okay