Soos Jou Ouers

Ek wil jou oopdraai voor my
Wil jou oor my tuin
Laat uitloop
Kom plant jou doringboom op my
Kom maak jou voorbeeld van my

Kruip in jou serp weg
Voel jy nou vêr weg
Ek het my arms om jou skouers
Ek’s ʼn dief vir jou
Soos jou ouers

Jy steek jou kop by die ruit uit
Die ogies wat loer
Kyk by joune uit
Hoe dreun die Heer in die donker
Ons radio roer
Sy radiogolwe

Kruip in jou serp weg
Voel jy nou vêr weg
Ek het my arms om jou skouers
Ek’s ʼn dief vir jou

Kruip in jou serp weg
Voel jy nou vêr weg
Ek het my arms om jou skouers
Ek’s ʼn dief vir jou

Wissenswertes über das Lied Soos Jou Ouers von Spoegwolf

Wann wurde das Lied “Soos Jou Ouers” von Spoegwolf veröffentlicht?
Das Lied Soos Jou Ouers wurde im Jahr 2015, auf dem Album “Somer” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Spoegwolf

Andere Künstler von