Dagbreek

CHRISTELLE COMBRINK

In die oggend-uur hoor ek alles is stil
Dis net ons twee wat asem haal hier
Sien die oggendkleur uit die somer se geur
Jy het salf aan my hart kom smeer

Hoor hoe sing die bome saam
Kom dagbreek kom

Loop saam met my oo loop saam met my
Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom
Loop saam met my oo loop saam met my
Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn
En die dagbreek weer kom
O dagbreek kom

Trek my lyf teen joune kyk diep in my oë
Ek is bly ek het jou gesê
Voel hoe waai die wind sagies liefde oor ons
Hoor hoe fluister hy seën oor ons

Hoor hoe sing die bome saam
Kom dagbreek kom

Loop saam met my oo loop saam met my
Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom
Loop saam met my oo loop saam met my
Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn
Mmm en die dagbreek weer kom
O dagbreek kom

Loop saam met my oo loop saam met my
Hierdie dag behoort aan ons kom dagbreek kom
Loop saam met my oo loop saam met my
Tot die son weer sak en sterre oor ons skyn
En die dagbreek weer kom
O dagbreek kom
O dagbreek kom

Wissenswertes über das Lied Dagbreek von Stella

Wer hat das Lied “Dagbreek” von Stella komponiert?
Das Lied “Dagbreek” von Stella wurde von CHRISTELLE COMBRINK komponiert.

Beliebteste Lieder von Stella

Andere Künstler von Pop rock