Hartseer Vir Die Reën [Live]

THEUNS JORDAAN

Luister na die stil vir my
Fluister soos die wind
Solitude en stilte
Daar sal jy my vind
Al jou spore klou
Soos graffiti aan my vas onverwyderbaar

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer, halfpad as die dag breek kry my elke keer

Totdat jy hier teen my
Kom dans
Totdat jy hier
In my arms stil kom staan

Kyk na die see vir my
Soek my teen die blou
Dis 'n langpad na die liefde
Dit moet jy onthou
Maar die langpad loop ek nou
Om jou vas te hou stap ek deur die blou

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer, halfpad as die dag breek kry my elke keer

Totdat jy hier teen my
Kom dans
Totdat jy hier
In my arms stil kom staan

Deur donker valleie roep ek na jou naam
Op horisonlyne sien ek visioene van ons saam

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer, halfpad as die dag breek kry my elke keer

Totdat jy hier teen my
Kom dans
Totdat jy hier teen my
Kom dans

Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer, halfpad as die dag breek kry my elke keer

Totdat jy hier teen my
Kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan

Wissenswertes über das Lied Hartseer Vir Die Reën [Live] von Theuns Jordaan

Wer hat das Lied “Hartseer Vir Die Reën [Live]” von Theuns Jordaan komponiert?
Das Lied “Hartseer Vir Die Reën [Live]” von Theuns Jordaan wurde von THEUNS JORDAAN komponiert.

Beliebteste Lieder von Theuns Jordaan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)