'n Tas vol Cash

Hy brei maak ‘n dag soos nuwe twak hy dans elke nag saam met Lady Luck
Daar’s diesel in sy whisky en vlamme in sy oë ‘n blood moon rising tot heel bo
Hy dra ‘n jas van pikswart glas hy bad in die rivier waar sondaars was
Want hy is gewetenloos vry

Hy’s ‘n laksman hy’s ‘n boef in die nag hy steel sy byt van die arm man af
Hy’s rof en hy’s wreed hy sal ‘n duisend jaar swaar kry op jou rug vas steek
Sy vingers is lank sy baard is bleek hy kyk jou met daai oë en hy doen dit weer
Want hy is gewetenloos vry

Hy glip en hy gly
Met ‘n lang swart Cadillac verby gery met ‘n tas ‘n tas vol cash ah ha
Hy kriewel en hy seil
‘n Slang in die gras kort ‘n groot skerp byl met ‘n tas ‘n tas vol cash ah ha

Hy’s ‘n jakkals wat tussen skape slaap hy slyp sy tanne op die doringdraad
En hy vang sy lam hy vreet hom op die siekes hou mos vinnig op skop
En hy draai sy kyk na ‘n ander dier hy vang hom ook want hy is mos hier
Want hy is gewetenloos vry

Hy glip en hy gly
Met ‘n lang swart Cadillac verby gery met ‘n tas ‘n tas vol cash ah ha
Hy kriewel en hy seil
‘n Slang in die gras kort ‘n groot skerp byl met ‘n tas ‘n tas vol cash ah ha

Wissenswertes über das Lied 'n Tas vol Cash von Adam Tas

Wann wurde das Lied “'n Tas vol Cash” von Adam Tas veröffentlicht?
Das Lied 'n Tas vol Cash wurde im Jahr 2015, auf dem Album “'n Tas Vol Cash” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Adam Tas

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)