Van 'n Druppel tot 'n Brander

ADAM TAS

Van saad in die grond tot vrug in die mond
Van ‘n druppel tot ‘n brander kan ‘n man sy hart so verander?
Hoe kan ‘n man sy hart so verander?

Is liefde dan ‘n plant wat ‘n boom kan groei?
Soos lekker kry deur jou are bloei hey hey
Van ‘n druppel tot ‘n brander
Hey hey van ‘n druppel tot ‘n brander

Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Van ‘n druiwekorrel tot wyn in ‘n bottel
Van ‘n papie tot ‘n mot laat jy
Harte soos bloeisels bot
Mmmmm laat jy harte soos bloeisels bot

Wat grond sonder nat sal die wolke laat spat
En die lug laat reën tot dit weer saggies om jou
Om jou neer reën
O tot dit weer so saggies om jou
Om jou neer reën

Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander

Wissenswertes über das Lied Van 'n Druppel tot 'n Brander von Adam Tas

Wer hat das Lied “Van 'n Druppel tot 'n Brander” von Adam Tas komponiert?
Das Lied “Van 'n Druppel tot 'n Brander” von Adam Tas wurde von ADAM TAS komponiert.

Beliebteste Lieder von Adam Tas

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)