Klim, klim, klim
Daar’s ‘n wolf en ‘n draak in elke storie
‘n Spieël wat sê wat jy nie wil hoor nie
Iewers in die nag is ‘n monster wat lê en wag
Daar’s ‘n prins op ‘n perd en ‘n plan wat jou verras
En ‘n skoen van glas wat jou gaan pas
En ‘n soen maak ‘n padda dan ‘n prins
Klim klim klim klim binne in my hart hart hart se storie in
Eendag op ‘n reëndag as ons storie skryf is jy binne-in
So klim klim klim klim binne in my hart hart hart se storie in

My storie in
Fluit fluit aan die einde van elke dag
Al sit jy in ‘n toring vir hom en wag
En ‘n heks op ‘n besem wat vir jou lag
Daar’s ‘n prins op ‘n perd en ‘n plan wat jou verras
En ‘n skoen van glas wat jou gaan pas
En ‘n soen maak ‘n padda dan ‘n prins
O klim klim klim klim binne in my hart hart hart se storie in