Pêrel vir 'n Kroon

RUDI CLAASE

Ek weet jy is naby my, en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry, jy leef in my vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem, al was jy geleën, was jou hart ′n seën
Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

My trane sal water word teen die dorre grond sal ′n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Oh, maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon, en jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel, die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon, met ′n pêrel vir 'n kroon

Wissenswertes über das Lied Pêrel vir 'n Kroon von Andriette

Wann wurde das Lied “Pêrel vir 'n Kroon” von Andriette veröffentlicht?
Das Lied Pêrel vir 'n Kroon wurde im Jahr 2015, auf dem Album “Pêrel vir 'n Kroon” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Pêrel vir 'n Kroon” von Andriette komponiert?
Das Lied “Pêrel vir 'n Kroon” von Andriette wurde von RUDI CLAASE komponiert.

Beliebteste Lieder von Andriette

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)