Jy Is My 24 Uur

ANNELI VAN ROOYEN, C HEILBURG, H J BERNGES

Sonder maande van dink en beplan het ek net gefaal
Praat my huiwerige hart nou op eens se gans nuwe taal
Die alarm van my brein het sy soeklig laat afgeweer
Reeds bepaal jy’s ‘n vriend wat geen stelsel ooit sou wou keer

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur

As ek dink hoeveel heinings en mure ek nog wou bou
Net om nou te sien hoe hierdie kaart huis van my toevou
Al die inhoud gemerk en veilig gekonfiskeer
Met jou liefde se stempel wat alle verlies afweer

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur

Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24
Jy is my 24
Jy is my 24 uur

Wissenswertes über das Lied Jy Is My 24 Uur von Anneli Van Rooyen

Wann wurde das Lied “Jy Is My 24 Uur” von Anneli Van Rooyen veröffentlicht?
Das Lied Jy Is My 24 Uur wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Treffers Op Versoek” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Jy Is My 24 Uur” von Anneli Van Rooyen komponiert?
Das Lied “Jy Is My 24 Uur” von Anneli Van Rooyen wurde von ANNELI VAN ROOYEN, C HEILBURG, H J BERNGES komponiert.

Beliebteste Lieder von Anneli Van Rooyen

Andere Künstler von Afrikaans