Daar Is Een

Daar is Een
Hy ken my swakheid
Daar is Een
Wat my verstaan

O Heer
Daar is Een
Hy's die Een

Daar is Een
Hy is vol liefde
Daar is Een
Hy is getrou

O Heer
Daar is Een
Hy's die Een

Hy's die Een
Wat verstaan
En my lei
Waar ek gaan

Hy's die een
As ek vrees
Sal Hy naby my wees

Daar is Een
Hy gee Sy lewe
Daar is Een
Dis net genade

O Heer
Daar is Een
Hy's die Een

Hy's die Een
Wat verstaan
En my lei
Waar ek gaan

Hy's die Een
As ek vrees
Sal Hy naby my wees

Daar's net Een, Hy's die Een

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)