Daars Mense Wat Ons Help

JOHAN VAN RENSBURG

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Mense wat verstaan
Vra maar net hulle help vir jou

En as jy ooit verdwaal
Of soek net 'n bietjie raad
Vra maar een van hulle
Daar's dalk een in jou straat

Polisieman sal altyd help, sy werk is om te dien
Hy praat met kinders in die straat en gee hul goeie raad
Brandweer man is net so gaaf, hulle help ook waar hulle kan
Hulle maak nie net die vure dood maar doen als wat ons vra

Die juffrou ken geheime jy kan haar maar vertrou
Sy's amper soos 'n mamma en sy luiter graag na jou
Maar praat nie met 'n vreemdeling as jy hom nie goed ken
Hardloop weg na mense toe na iemand wat jy ken

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Verkeerskonstabels, dokters, 'n tandarts en 'n dominee
'n Prokureur, apteker hulle help vir jou
'n Winkellier, 'n haarkapper, pastoor en vlieënier
'n Skoolhoof, onderwyser hulle help vir jou

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou
Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou

Wissenswertes über das Lied Daars Mense Wat Ons Help von Carike Keuzenkamp

Wer hat das Lied “Daars Mense Wat Ons Help” von Carike Keuzenkamp komponiert?
Das Lied “Daars Mense Wat Ons Help” von Carike Keuzenkamp wurde von JOHAN VAN RENSBURG komponiert.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)