Die Ou Kraalliedjie

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok
Wat daar teen die randjie staan

Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Wissenswertes über das Lied Die Ou Kraalliedjie von Carike Keuzenkamp

Wann wurde das Lied “Die Ou Kraalliedjie” von Carike Keuzenkamp veröffentlicht?
Das Lied Die Ou Kraalliedjie wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Timothy” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Carike Keuzenkamp

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)